Kleuterskool Siembamba Cum Creche | 76 Van Riebeeck Av, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng

K

Kleuterskool Siembamba Cum Creche

  • 0.0

76 Van Riebeeck Av, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng


  • Links

Is this your store?

Claim this storefront

About Kleuterskool Siembamba Cum Creche

Open now

Baie welkom by Siembamba. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer op alle vlakke van ontwikkeling tot `n gelukkige en optimale ontwikkelde baba, peuter en kleuter.Bestaan sedert 1968 tot 2017Ons bestaan al 49 jaar.Visie / VisionLewering van `n kwaliteit diens aandie gemeenskap,Van dagsorg, opvoeding en skoolgereedheid van babas, peuters en kleuters,Deur middel van professionele, gekwalifiseerde personeel met noodhulp en KPR,Sodat Siembamba Crèche Cum Kleuterskool sy reputasie van die beste kleuterskool in Centurion gestand kan doen.Missie / MissionOns handhaaf Christelike norme en waardes.Ons plaas u kind altyd eerste.Ons vertrou en respekteer mekaar.Ons is totaal verbind tot kwaliteit diens.Ons kommunikeer openlik.Ons waardeer innovasie en ef

Location

76 Van Riebeeck Av, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng

Loading...

Reviews

This business doesn’t have any ratings or reviews yet.

Be the first to review this business