A G S Siloam Gemeente | Westphallstr, Universitas, Bloemfontein, 9301, Free State

A

A G S Siloam Gemeente

  • 0.0

Westphallstr, Universitas, Bloemfontein, 9301, Free State


  • Links

Is this your store?

Claim this storefront

About A G S Siloam Gemeente

Closed now

ONS GLO in die ewige; drie-enige God, almagtige Skepper, Onderhouer en Regeerder van die hele skepping; in Hom het alle dinge hul oorsprong, bestaan en toekoms;ONS GLO in God die Vader, die Outeur van die skepping en verlossing. Hy is die Enigste Bron van Lewe, wat hemel en aarde geskape het en ons as mens geskep het om in`n kwaliteit verhouding met hom te kan leef;ONS GLO in Jesus Christus die Enigste Seun van God, waarlik God, as die enigste Weg tot die Vader. Hy is die Waarheid en die lewe wat herstel bring in alle gebrokenheid van die skepping. Jesus Christus wat ter wille van die mens en Sy saligheid uit die hemel neergedaal en vlees geword het, wat verwek is deur die Heilige Gees en gebore is uit die maagd Maria; wat op die aarde geleef het as volwaardig mens asook volwaardig

Location

Westphallstr, Universitas, Bloemfontein, 9301, Free State

Loading...

Reviews

This business doesn’t have any ratings or reviews yet.

Be the first to review this business