Barber FS (North Ridge Mall) | 75 Kenneth Kaunda Rd, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Free State

B

Barber FS (North Ridge Mall)

  • 0.0

75 Kenneth Kaunda Rd, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Free State

Is this your store?

Claim this storefront

About Barber FS (North Ridge Mall)

Open now

Die sny van hare was nog altyd my belangstelling. Toe ek 13 was het my vader vir my Wahl knipper gekoop en dit was dadelik vir my, my prized possession.Daar was geoefen op my pa en oupa al moes daar weer regstellingtjies by die oom barber gemaak word. Die foute het egter minder en minder voorgekom en toe ek std. 8 koshuis toe is te Brits Hoërskool, toe vat ek die Wahl saam. Ek was toe ook al mooi handig met die skêr. My prys was meestal in sigaret ruilhandel betaal wat in elk geval goedkoper as die barber in die dorp was:)My lewe het paar draaie deur die korporatiewe wêreld gemaak totdat ek in 2001 deel was van die ontstaan van Barber at (Barber at brooklyn ens.)

Location

75 Kenneth Kaunda Rd, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Free State

Loading...

Reviews

This business doesn’t have any ratings or reviews yet.

Be the first to review this business