Meander Kids | 446 Oshoek St, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

M

Meander Kids

  • 0.0

446 Oshoek St, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng


  • Links

Is this your store?

Claim this storefront

About Meander Kids

Closed now

Hartlik welkom aan elke bestaande en voornemende Babbelbekkie. Dit bly `n groot oomblik in die lewe van elke kind om die eerste treë te gee tot onafhanklikheid en uiteindelik deel te word van `n kleuterskool.Elke kleuter het sy eie unieke behoeftes, omstandighede en talente en met die diversiteit van kleuterskole, is dit van kardinale belang dat u as ouer die regte besluite maak ten opsigte van die opvoeders aan wie u u kind se opvoeding toevertrou. Babbelbekkies Kleuterkampus is al die afgelope 12 jaar bedrywig in Magalieskruin. Ons het begin as `n kleuterklassie en kan met trots sê ons is nou `n volwaardige Kleuterkampus.Babbelbekkies streef daarna om vir elke kleuter `n liefdevolle, huislike omgewing te skep. Ons poog om vir elke kleuter `n milieu te skep

Location

446 Oshoek St, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Loading...

Reviews

This business doesn’t have any ratings or reviews yet.

Be the first to review this business